Clark Front Loader

R145 000

+ Free Shipping

Model: NA

Hours: NA

Condition: Good

Price: R145,000

Area: Lydenburg

Other Info: Staan al 15 jaar — het net bietjie aandag nodig! Clark front loader,  Het laas gewerk voor hy gestaan het — staan al 15 jaar,  Sal transmissie-olie nodig hê om weer aan die gang te kom,   Sluit ’n spaarwiel in,  Groot potensiaal vir iemand wat hom kan opknap

 Please contact our agent for more information and photos on WhatsApp