Model: NA
Hours: NA
Condition: Good
Price: R340 000 ex vat vir albei
Area: NA
Other Info: Een is kompleet en in goeie werkende toestand. Die ander een het n probleem met die enjin maar ons is nie seker presies wat fout is nie dus word hy in die transaksie gesit vir parte. Die 2 masjiene staan in Sasolburg. Ons moedig besigtiging sterk aan.
Please contact our agent for more information and photos on WhatsApp





