2x Case 2590 trekkers

R340 000

+ Free Shipping

Model: NA

Hours: NA

Condition: Good

Price: R340 000 ex vat vir albei

Area: NA

Other Info:  Een is kompleet en in goeie werkende toestand. Die ander een het n probleem met die enjin maar ons is nie seker presies wat fout is nie dus word hy in die transaksie gesit vir parte. Die 2 masjiene staan in Sasolburg. Ons moedig besigtiging sterk aan.

 Please contact our agent for more information and photos on WhatsApp